Record Details

Editorial

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Editorial
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — —
Description Met trots bied ons die tweede uitgawe van  In die Skriflig van 2007 aan. Ek wil dadelik van die geleentheid gebruik maak om ons administratiewe personeel, met Susan Lourens aan die spits geluk te wens met die puik tegniese afronding van die tydskrif.  In die Skriflig het sy plek ingeneem as een van die bekende en wyd-verspreide teologiese tydskrifte in Suid-Afrika. Die publikasie van navorsing in wetenskaplik geakkrediteerde tydskrifte neem toe en daarmee saam debatte, interaksie en nuwe standpuntvorming.  In die Skriflig  wil steeds poog om in hierdie milieu ’n reformatoriese perspektief te stel. Hierdie perspektief moet wortel in die hoofstroom gereformeerde teologie wat sedert die Reformasie ontwikkel het en nie versand in fundamentalisme of sekularisering nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2007-07-27
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v41i2.301
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 41, No 2 (2007); xi-x 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/301/197
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2007 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT