Record Details

’n Ontleding van die prediking in die Nuwe Testament met die oog op die opbou van die kerk as missionêre probleem

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title ’n Ontleding van die prediking in die Nuwe Testament met die oog op die opbou van die kerk as missionêre probleem
 
Creator Snyman (W. J.-sn.), P. C.
 
Subject — —
Description Daar het, t.o.v. die Sendingwetenskap as geheel, sowel binne as buite Suid-Afrika veel besinning plaasgevind. Of dit so sal bly, ook in die besinning t.o.v. die opbou van die jong kerke (en dan juis in die praktiese uitvoering van die bediening van die Woord), sal afhang van die sukses waarmee die waarskuwing van O. Michel in die toekoms ter harte geneem sal word: ‘Ware teologie is ’n stryd teen teologisering, abstrahering, teoretisering en teen die poging om die ware Bybelse en historiese motief te vervang deur ’n filosofiese transformasie . . . ons is tans behep met vereenvoudigings, temyl die Bybel nederige eenvoud verkondig’.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1971-05-27
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v5i20.952
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 5, No 20 (1971); 21-38 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/952/1209
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1971 P. C. Snyman (W. J.-sn.) https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT