Record Details

Tot lof van die kerkorde ... in sy dienskneggewaad

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Tot lof van die kerkorde ... in sy dienskneggewaad
 
Creator Smit, C. J.
 
Subject — —
Description 0ns sê die kerkorde is bindend, maar ons sê dit is nie ’n wet nie. Ons sê die kerkorde moet gehoorsaam word, maar dit het nie gesag in homself nie. Hoe moet ons die kerkorde verstaan? Die antwoord lê ten dele in die onderskeid tussen kerkorde en skriforde. Met hierdie onderskeid erken ons volmondig dat die kerkorde historiese mensewerk is, ’n antwoord op die Woord, en dat dit op basis van die skriforde in die historie op konkrete situasies afgestem word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1984-06-05
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v18i72.1232
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 18, No 72 (1984); 21-28 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1232/1505
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1984 C. J. Smit https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT