Calvyn se kerkreg en invloed op kerke in Suid-Afrika
In die Skriflig
Field | Value | |
Title | Calvyn se kerkreg en invloed op kerke in Suid-Afrika | |
Creator | Spoelstra, B. | |
Description | Tradisioneel is gesê dat Calvyn die vader van die Presbiteriale en selfs van ’n Presbiteriaal Sinodale kerkregering was. In ons tyd word weer betoog dat hy ’n episkopaalse kerkregering voorgestaan het (vgl. bv. R. Boon, Apostolisch ambt en rejormatie, 1965, Nijkerk). R. M. Kingdon sê nog weer dat die Calvinistiese sinodale kerklike organisasie en dissipline in Engeland sowel as in Frankryk rewolusie geinspireer het. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1981-05-13 | |
Identifier | 10.4102/ids.v15i59.742 | |
Source | In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 15, No 59 (1981); 4-23 2305-0853 1018-6441 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/742/975
|
|
ADVERTISEMENT