Record Details

Editorial

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Editorial
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — —
Description Die redaksie bied graag hierdie uitgawe aan. Hierdie uitgawe bevat artikels oor ’n wyse verskeidenheid onderwerpe. Een van ons ou bekende bydraers prof J.L. Helberg (emeritus) skryf oor die messiaanse aard van die psalms en hoe dit die Nuwe Testamentiese lees, vertaling en omdigting van die psalms raak. Hy kom tot die slotsom dat al die psalms in die lig van Psalm 1 en 2 messiaans benader moet word. Hoewel Psalm 2 en die ander psalms messiaans in die Nuwe-Testamentiese sin gelees kan word, kan vertaling en omdigting van die psalms dit egter nie uitdruk nie en daarom moet in hierdie gevalle by die oorspronklike teks gehou word. Hiermee lewer hy ‘n belangrike bydrae tot die diskussie oor die omdigtingsmetode van die Cloete-omdigting.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2006-07-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v40i4.359
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 40, No 4 (2006); xi-xii 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/359/253
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2006 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT