Record Details

Editorial

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Editorial
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — —
Description Met dankbaarheid en ook ’n bietjie trots bied ons hierdie derde uitgawe van In die Skriflig van 2007 aan. Ons is dankbaar dat ons ’n goeie standhoudende stroom van bydraes ontvang en is trots op die gehalte van ons blad. Weereens ’n woord van dank aan ons redaksie en administratiewe personeel wat hard gewerk het om hierdie uitgawe die lig te laat sien. Ook ons dank aan die drukkers, VR in Pretoria, vir die netjiese en presiese drukwerk. Ons plaas weer artikels wat ’n verskeidenheid temas uit die hele spektrum van die teologiese ensiklopedie dek. Op die gebied van die praktiese teologie lewer Yvonne Campbell-Lane, George Lotter en Ben de Klerk bydraes. Hulle hanteer onderskeidelik die betekenis van innerlike verandering in die Corpus Paulinium en die implikasies daarvan vir die pastorale berading en die liturgiese betekenis van die seën in die erediens. Ons is dankbaar dat ons op die vlak van die praktiese bediening bydraes kan lewer aangesien liturgiese belewenis en pastorale effektiwitiet tans hoog in aanvraag is.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2007-07-27
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v41i3.310
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 41, No 3 (2007); xi-x 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/310/205
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2007 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT