Record Details

Die tug oor ampsdraers tydens die doleansie van 1886

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die tug oor ampsdraers tydens die doleansie van 1886
 
Creator Visser, J.
 
Subject — —
Description In art 29 van die Nederlandse Geloofsbelydenis word bely: “Die merktekens om die ware Kerk te ken is die volgende: As die Kerk die suiwere prediking van die evangelie uitoefen, as dit die suiwer bediening van die sakramente gebruik soos Christus dit ingestel het, as die kerklike tug gebruik word om die sondes te straf.” Dit spreek vanself dat wanneer ampsdraers, aan wie Christus sy kudde toevertrou het (Hand 20 : 28), met leer en /of lewenswandel in sonde volhard en nie daarin met tug gestuit word nie, word die ware kerk nie gebou nie maar afgebreek. 0ns sal later in hierdie artikel aantoon hoedanig die suiwer tug oor ampsdraers, veral leertug, tydens die Doleansie tot skade van die kerk van Christus agterweë gebly het.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1986-06-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v20i80.1291
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 20, No 80 (1986); 25-35 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1291/1562
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1986 J. Visser https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT