Record Details

Artikel 2 van die Nederlandse Geloofsbelydenis as geloofsvooronderstelling in die gesprek tussen wetenskap en geloof

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Artikel 2 van die Nederlandse Geloofsbelydenis as geloofsvooronderstelling in die gesprek tussen wetenskap en geloof
 
Creator Erasmus, Jan A.
 
Subject Theology, Apologetics Science-faith; Cosmology; Belgic Confession, Article 2; Relevation; Science and belief
Description Artikel 2 van die Nederlandse Geloofsbelydenis bely dat God deur twee middele geken word, te wete deur middel van die skepping, onderhouding en regering van die wêreld (waaronder die wetenskap) en deur die heilige en goddelike Woord (die Bybel). Hierdie belydenis is van groot belang vir die gesprek tussen Wetenskap en Teologie. In hierdie artikel word gepoog om die verskille, maar ook die ooreenkomste tussen hierdie twee middele van openbaring uit te lig, elkeen tot sy reg te laat kom, maar hulle ook in balans met mekaar te stel. Die wyse waarop te werk gegaan word, is die volgende: eers word gestel wat vooronderstellings is, asook die plek wat vooronderstellings in die beoefening van wetenskap sowel as geloof inneem. Daarna word nagevors watter perspektiewe artikel 2 van die Nederlandse Geloofsbelydenis as geloofsvooronderstelling vir die wetenskaps- en teologiebeoefening respektiewelik bied. Hieruit word ’n aantal gevolgtrekkings gemaak wat kan help om die problematiek in die wetenskap-geloofsgesprek op te los. Die kernbevinding van hierdie artikel is die volgende: Vanweë die verskil in die aard en die doel tussen Bybelfeite en wetenskaplike navorsingsresultate kan en sal klaarblyklike harmonieprobleme tussen die Skrif en die wetenskap ontstaan. Hierdie is egter slegs klaarblyklike probleme, omdat ’n verrekening van die verskil in die aard en die bedoeling van die wetenskapresultate en die Bybelfeite hierdie probleem sal oplos.Article 2 of the Belgic Confession as faith presupposition in the science-faith debate. Article 2 of the Belgic Confession confesses that God can be known by two means: firstly by studying the creation, preservation and government of the universe (i.e. science) and secondly by studying the Word of God (the Bible). This confession is very important for the discussion between science and faith. In this article the similarities, but also the differences between these two means of revelation are researched. The aim is to set them in balance and in order to let each one come to its own right. The way the research is done is as follows: In the first place the role of presuppositions in both science and faith are determined. Secondly research is done on the perspectives obtained for both science and faith when Article 2 of the Belgic Confession is taken as a faith presupposition. Finally conclusions are made in helping to resolve the differences in the science-faith debate. The main finding is that harmony problems between facts from the Bible and scientific results will occur because of the difference in nature and meaning between these two entities. However, when the set difference in nature and meaning are taken into account, these problems can be resolved.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2014-09-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format text/html application/octet-stream text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v48i1.1757
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 48, No 1 (2014); 8 pages 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1757/2631 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1757/2632 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1757/2633 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1757/2525
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2014 Jan A. Erasmus https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT