Record Details

Verbond of koninkryk?

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Verbond of koninkryk?
 
Creator van Rooy, J. A.
 
Subject — —
Description Naas die teoloë wat geen integrerende eenheidslyn in die Ou Testament sien nie, omdat God se openbaring te ryk is om onder een tema saam te vat, of uit ander oorwegings wat nie nou hier ter sake is nie, is daar ook diegene wat wel meen dat hulle so ’n integrerende eenheidslyn daarin bespeur. Vir ’n breedvoerige bespreking hiervan kan ek verwys na dr. H. Denkema se artikel in hierdie blad, Jaargang 9, Nr. 33.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1976-05-29
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v10i38.1078
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 10, No 38 (1976); 6-8 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1078/1350
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1976 J. A. van Rooy https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT