Record Details

Abraham Kuyper as kerkregkundige

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Abraham Kuyper as kerkregkundige
 
Creator Smit, C. J.
 
Subject — —
Description As partyman was Kuyper onbetwis Abraham die Geweldige. As kerk­regkundige was hy die man vir sintese, die man wat teenstellende filosofiee en teologiese strominge met sy verstommende intellektuele vermoe kon absorbeer en dit dan tot ’n nuwe weg kon verwerk. Hierin lê Kuyper se oorspronklikheid: dat hy deur sintese uit teenstrydige gedagterigtings ’n nuwe weg na die ou Gereformeerde kerkreg kon aantoon en dat hy na die eise van sy tyd op die ou leer kon voortbou.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1989-05-15
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v23i91.833
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 23, No 91 (1989); 24-44 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/833/1071
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1989 C. J. Smit https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT