Record Details

Die sendingkonferensie van die G.E.S. te Kaapstad op 2–6 Augustus 1976 – ’n terugblik

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die sendingkonferensie van die G.E.S. te Kaapstad op 2–6 Augustus 1976 – ’n terugblik
 
Creator Botha, L. J.
 
Subject — —
Description Dit is inderdaad ’n grootse ervaring om ’n byeenkoms van Gereformeerdgesinde Christene van oor die hele wêreld by te woon. Die ekumeniese karakter van die konferensie te Kaapstad blyk duidelik uit die presensielys. Daar was afgevaardigdes van Gereformeerdgesinde kerke vanuit Malawi, Nigerië, Rhodesië, Suid-Afrika, Suidwes-Afrika, Zambië, Siri Lanka, Japan, Frankryk, Noord-Ierland, Nederland, Skotland, V.S.A., Suid-Amerika, Australië, Indonesië en Nieu-Seeland.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1977-05-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v11i41.1103
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 11, No 41 (1977); 4-13 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1103/1376
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1977 L. J. Botha https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT