Record Details

Herwaardering van A. Kuyper se bydrae tot die Gereformeerde Teologie Noodsaaklik

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Herwaardering van A. Kuyper se bydrae tot die Gereformeerde Teologie Noodsaaklik
 
Creator van Wyk de Vries, K. S.
 
Subject — —
Description Vir die bepaling van die stand en vir 'n gesonde uitbouing van die gereformeerde Teologie in Suid-Afrika, het 'n herwaardering van die teologiese arbeid van Abraham Kuyper noodsaaklik geword. Omdat ons in Suid-Afrika vir "n groot deel vry gebly het van die leergedinge in Nederland, waarin, soos ons weet, die gedagtegange van Kuyper in belangrike mate 'n rol gespeel het, en omdat ons enigsins op 'n afstand staan, behoort ons te kan bydra tot 'n nugtere perspektief op die ontwikkeling van die gereformeerde Teologie deur onsself rekenskap te gee van die teologiese arbeid van Kuyper.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1967-05-20
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v1i2.858
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 1, No 2 (1967); 31-44 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/858/1098
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1967 K. S. van Wyk de Vries https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT