Record Details

Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika na honderd vyf en twintig jaar

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika na honderd vyf en twintig jaar
 
Creator van Wyk, J. H.
 
Subject — —
Description Wanneer ons besin oor KERK EN REFORMASIE en dan spesifiek verwys na die 125-jarige fees van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA), staan ’n mens tog ietwat verleë met die 125 jaar. Die Gereformeerde kerke het immers nie in die negentiende eeu begin nie maar wel in die sestiende eeu. En selfs ook nie dán eers nie maar wel met Pinkster. Ons Kategismus gaan selfs nog verder terug en verwys daama dat die kerk bestaan van “die begin van die wêreld” af (HK 21; 54). Ons kan selfs in die ewigheid, by die uitverkiesing, begin! Besonder opvallend is dan ook dat die Kategismus (12 : 32) nie vra: “Waarom word jy gereformeerd genoem?” nie maar: “Waarom word jy ’n Christen genoem?” Christen is my eintlike naam, het iemand opgemerk, en gereformeerd is my bynaam.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1984-06-05
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v18i70.1218
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 18, No 70 (1984); 3-19 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1218/1491
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1984 J. H. van Wyk https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT