Record Details

Christelike Teologie en Christelike Filosofie en Hulle Onderlinge Verhouding

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Christelike Teologie en Christelike Filosofie en Hulle Onderlinge Verhouding
 
Creator van der Merwe, D. C. S.
 
Subject — —
Description Ons Ieef vandag in alle opsigte, maar ook in die wetenskap in die algemeen en in die teologie en filosofie in besonder, in 'n tyd waarin negatiewe aftakeling van alles wat tradisioneel en vas was, hoog in die mode is. Onder die skuilnaam van progressive, skep dit ’n toestand van oneindige verwarring en verwildering, sodat mens in die versoeking kom om of saam amok te maak of om andersins na 'n veilige skuilplek te soek by een of ander gesaghebbende persoon of by een of ander kort en kragtige, maklik verstaanbare en hanteerbare formule of beginseluitspraak.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1968-05-23
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v2i8.890
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 2, No 8 (1968); 1-31 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/890/1140
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1968 D. C. S. van der Merwe https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT