Record Details

Editorial

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Editorial
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — —
Description Die redaksie van In die Skriflig het die voorreg om hierdie uitgawe aan ons lesers aan te bied. Soos in die verlede is gepoog om aktuele temas uit die verskillende dissiplines van die gereformeerde ensiklopedie te belig. Twee artikels behandel Ou Testamentiese temas. J.L Helberg en S.D. Snyman laat val die lig op Psalm 1 en Maleagi 2 onderskeidelik en bring interessante nuwe stof tot nadenke na vore. F.P. Viljoen en L. Floor gee ’n perspektief op die tema van goeie en slegte engele. Hiermee word ’n terrein ontgin waaroor daar nie baie resente literatuur die lig gesien het nie. F.W. de Wet betree die terrein van meta-teorie deur die bespreking van die handelingswetenskaplike model van Zerfass, wat tans in die Praktiese Teologie ondersoek word. Ook in hierdie vakgebied hanteer J. Müller en J. Putter die diskoerse oor heling in ’n narratief- pastorale benadering. C.J. Smit en C.F.C. Coetzee lewer belangrike en waardevolle bydraes in die veld van die Ekklesiologie en A.L. Rheeder en J.M. Vorster behandel in ’n voorlopige teologies-etiese beskouing die uiters aktuele saak van genetiese manipulasie en selektiewe voortplanting. Ons vertrou dat hierdie gewaardeerde bydraes vir ons lesers in hulle eie navorsing van groot waarde sal wees.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2006-07-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v40i1.329
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 40, No 1 (2006); xi-xii 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/329/223
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2006 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT