Record Details

Tot lof van die kerkorde ... in sy dienskneggewaad

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Tot lof van die kerkorde ... in sy dienskneggewaad
 
Creator Smit, C. J.
 
Subject — —
Description Dit is eg Gereformeerd om te sê dat die kerkorde nie ’n wetboek is nie. En ons is heel dikwels eg Gereformeerd! Maar hoe dan met die kerkorde gemaak? Jou oë vir hom sluit, hom tong in die kies venuftig probeer systap; of tog dan maar ’n wet van hom gaan staan en maak? Moet ons hom maar aanvaar as die erflike las waarmee die kerk sit en wat nou eenmaal saamgesleep móét word? Moet ons hom maar in ons midde duld as die arsenaal waaruit die grootkanonne hulle kartetse haal om met baie donder en min erbarming hulle (vermoedelike) teëstanders op kerklike vergaderings mee plat te skiet?
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1984-06-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v18i71.1227
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 18, No 71 (1984); 37-44 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1227/1500
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 C. J. Smit https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT