Record Details

Prediking oor die profetiese stof van die Ou Testament

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Prediking oor die profetiese stof van die Ou Testament
 
Creator van Rooy, H. F.
 
Subject — —
Description Die doel van die artikel is om praktiese riglyne te gee oor prediking uit die profetiese stof van die Ou Testament. Daarvoor is dit nodig dat daar aandag gegee moet word aan wat onder profetiese stof verstaan word, aan wat profesie is en hoe profetiese literatuur beskou moet word. Daar sal ook aandag gegee word aan valse profesie en enkele teorieë wat vir die prediking belangrik is. Daarna sal die riglyne aan die orde kom. Daar sal afgesluit word met ’n kort voorbeeld van hoe sulke riglyne op ’n spesifieke gedeelte toegepas kan word, naamlik op Esegiël 29 : 1 -16.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1989-06-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v23i89.819
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 23, No 89 (1989); 62-74 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/819/1057
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 H. F. van Rooy https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT