Record Details

Enkele gesigspunte met betrekking tot die Nuwe vertaling van die N.T. eksegeties benader

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Enkele gesigspunte met betrekking tot die Nuwe vertaling van die N.T. eksegeties benader
 
Creator du Plessis, J. V. V.
 
Subject — —
Description Op wetenskaplike gebied het kommentaar oor die nuwe vertaling van die N.T. nog agterweë gebly. Dit kan sekerlik daaraan toegeskrywe word dat bestudering daarvan, veral op eksegetiese vlak, lanksamerhand geskied en geleidelik, selfs oor jare, na vore sal kom. In die lig hiervan sal dit dan ook nog lank duur alvorens ’n indringende waardebepaling daarvan gemaak kan word. Dit kan dus die moeite loon om reedsal met wat tot dusver nagevors is, ’n diskussie te begin oor die pro’s en con’s van die nuwe vertaling.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1981-05-13
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v15i58.736
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 15, No 58 (1981); 45-47 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/736/969
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1981 J. V. V. du Plessis https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT