Record Details

Die Afrika-mensbeskouing (harmoniemodel)

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die Afrika-mensbeskouing (harmoniemodel)
 
Creator van Wyk, J. H.
 
Subject — —
Description Dit spreek haas vanself dat dit nie ons bedoeling is om hier enigsins 'n volledige weergawe van die tradisionele Afrika-mensbeskouing te probeer gee nie. Wel sal gepoog word om die hoofkenmerke van hierdie antropologie weer te gee en krities te evalueer, natuurlik in die besef van die immer aanwesige gevaar van veralgemening ten opsigte van 'n ‘Afrika’-mensbeskouing (Pretorius, 1977:5). Dit verander natuurlik niks aan die feit dat daar tog 'n bepaalde eenheidslyn in die Afrika-denke merkbaar is sodat Banana (1991:22) kan opmerk dat Afrika slegs één tradisionele religie met verskillende uitwaaierings ken.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1993-06-18
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v27i0.1680
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 27 (1993); 87-92 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1680/1977
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1993 J. H. van Wyk https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT