Record Details

Barth, Barmen en “status confessionis” vandag

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Barth, Barmen en “status confessionis” vandag
 
Creator Dijkstra, H.
 
Subject — —
Description Die term “status confessionis” moet verstaan word teen die agtergrond van die sogenaamde Adiaphora stryd in die sestiende eeu. Toe is daarop gewys dat ’n opsigself middelmatige saak in ’n oomblik van beslissing so ’n kardinale rol kan speel, dat dit die hart van die evangelie raak en die wese van die kerk op die spel plaas. Die paar voorbeelde in die Bybel oor die eet van (offer)vleis (Rom. 14 : 1 ev; 1 Kor. 8: 1 ev) en die omgang tussen Christene uit die Jode en uit die heidene (Gal. 2: 11 ev) kan die saak vir ons illustreer.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1986-06-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v20i78.1277
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 20, No 78 (1986); 20-37 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1277/1548
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1986 H. Dijkstra https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT