Record Details

Die roeping tot Gereformeerde getuienis vandag, in woord en geskrif ten opsigte van politieke en maatskaplike gebiede

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die roeping tot Gereformeerde getuienis vandag, in woord en geskrif ten opsigte van politieke en maatskaplike gebiede
 
Creator van der Merwe, D. C. S.
 
Subject — —
Description Die wêreld dink en praat vandag baie oor ontwikkelde — ryk en daarteenoor onontwikkelde — arm lande en volkere. As Gereformeerde volkie of/en kerkie is ons ons altyd baie bewus van ons armoede, swakheid en kleinheid, in óns land en ook in ander wêrelddele. Ons voel ons so klein teenoor die magtige grootsheid van die wêreld dat ons getuienis maar steeds ’n piepstemmetjie bly, wat maar alte gou afskakel omdat hy oortuig is dat hy tog nie gehoor word nie en elk geval geen drakrag of oortuigingsvermoë besit nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1971-05-24
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v5i19.947
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 5, No 19 (1971); 45-55 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/947/1204
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1971 D. C. S. van der Merwe https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT