Record Details

Die Neo-Marxistiese Politieke Teologie

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die Neo-Marxistiese Politieke Teologie
 
Creator Vorster, J. M.
 
Subject — —
Description Die uitdrukking: Neo-Marxistiese Politieke Teologie is ’n versamelterm van al die kontemporêre teologiese strominge wat met die moderne samelewingsvraagstukke as hermeneutiese uitgangspunt en die Neo-Marxisme as polities-ideologiese voedingsbron die Bybel en die Christelike geloof interpreteer as ’n politieke kritiek en ’n sosiaalmaatskaplike verlossingsleer. Die belangrikste oorsese eksponente van hierdie rigting is Cox, Moltmann, Metz, Solle, Shaull, Fierro en Gutierrez. In Suider-Afrika word hierdie Teologie uitgebou en in die Suid-Afrikaanse konteks toegepas deur teoloë soos Banana, Boe­sak en Tutu.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1985-06-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v19i75.1252
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 19, No 75 (1985); 2-15 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1252/1525
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1985 J. M. Vorster https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT