Record Details

Die etiek van Luther

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die etiek van Luther
 
Creator van Wyk, J. H.
 
Subject — —
Description Dink ons aan die etiek van Luther dan spring onmiddellik ’n paar boeiende uitsprake van hom na vore soos o.a. dat Christene vanuit die gemeenskap met Christus nuwe dekaloë moet maak wat helderder as die van Moses kan wees, of dat ons in bepaalde sin vir ons naaste ’n Christus moet word. Die bydrae van Luther 'tot die Christelike etiek is sonder twyfel van groot betekenis en die bestudering daarvan die moeite werd. Luther is geprys as rewolusionêr en verguis as konserwatis, hy is geëer as iemand wat weer die ware be­tekenis van godsdiens ontdek het toe die lewe vervloei het in etiek. Of dit egter korrek is om sy etiek as konserwatief te tipeer, soos White doen, moet betwyfel word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1983-06-05
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v17i68.1204
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 17, No 68 (1983); 19-26 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1204/1477
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1983 J. H. van Wyk https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT