Record Details

Sending en evangelisasie - ’n ander weg?

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Sending en evangelisasie - ’n ander weg?
 
Creator v.V. du Plessis, J.
 
Subject — —
Description In die kerklike praktyk het twee begrippe geykte vorme aangeneem, t.w. sending en evangelisasie. Sending is deur J. du Plessis soos volg beskrywe; “die Kristelike sending is die evangeliserende arbeid deur kristelike manne en vroue bestee aan die nie-kristelike volkere en stamme, om onder hulle ’n kristelike kerk te stig, wat sigself onderhou, "bestier en uitbrei”. (Aangehaal H. D. A. du Toit. Die kerstening van die bantoe. p. 9). Hierdie definisie het besliste mankemente, aangesien die kerk in sy apostolaat nie voorop staan nie, maar die gedagte van individuele- en groepsending. Aan die ander kant dra dit egter die visie van eiesoortige kerkstigting.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1982-06-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v16i61.1157
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 16, No 61 (1982); 43-45 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1157/1430
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1982 J. v.V. du Plessis https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT