Record Details

Editorial

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Editorial
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — —
Description Die redaksie bied met dankbaarheid  teenoor die outeurs weer ’n uitgawe van  In die Skriflig aan. Getrou aan ons beleid om sover moontlik die hele teologiese ensiklopedie in die keuse van artikels aan die orde te stel, publiseer ons weer artikels vanuit verskillende dissiplines in die reformatoriese  teologie. C.J. Smit beweeg op die terrein van die hermeneutiek van die kerkreg met sy artikel oor die sleutels vir die toepassing van  die kerkorde. Hy hanteer ’n belangrike tema, veral omdat die toepassing van die kerkorde en die gesag van besluite van kerklike vergaderings steeds baie aandag in kerkregtelike besinning ontvang. Sy artikel is ’n welkome bydrae tot hierdie debat.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2008-07-27
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v42i4.282
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 42, No 4 (2008); xi-xii 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/282/178
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2008 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT