Record Details

Die eenheid van Woord en Gees by Calvyn met besondere verwysing na die prediking

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die eenheid van Woord en Gees by Calvyn met besondere verwysing na die prediking
 
Creator Coetzee, C. F. C.
 
Subject — —
Description Die stryd in die 16e eeu het uiteindelik saamgetrek in die vraag na die verhouding tussen Woord en Gees. D’Assonvilie noem Calvyn se siening soos dit na vore kom in sy brief aan Sadoletus, tereg ‘een van die grootste momente in sy Teologiese insig, een van die grondstene van die hele Reformatoriese leer, een van die belangrikste beginsels wat nooit mag verwaarloos word nie, waarsonder geen suiwer kerkbegrip ooit kan bekom word nie en waarsonder die prediking in die kerk gedoem is tot mislukking.’
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1979-06-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v13i51.805
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 13, No 51 (1979); 52-60 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/805/1043
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 C. F. C. Coetzee https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT