Record Details

Die integrering van die verbondsjeug in die erediens deur middel van die prediking

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die integrering van die verbondsjeug in die erediens deur middel van die prediking
 
Creator van't Zand, J. D.
 
Subject — —
Description Die objek van hierdie artikel is om die moontlikhede vir die integrering van die verbondsjeug in die volle gemeenskap van die kerk deur middel van die prediking te ondersoek. Die keuse van die onderwerp spruit voort uit die gegewe dat die verbondsjeug volgens ondersoeke nie ten volle betrek word in die gemeenskap van die Gereformeerde Kerke nie (GKSA, 1988:799). Aangesien die kerk veral in die erediens rondom die Woord sigbaar word, is dit belangrik om daar, en met name by die prediking, te begin om die verbondsjeug te betrek.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1994-06-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v28i3.1514
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 28, No 3 (1994); 479-490 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1514/1812
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 J. D. van't Zand https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT