Record Details

Kerkreg en kerkorde in diens van die kerkregering: Oorsig oor 'n beskouing

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Kerkreg en kerkorde in diens van die kerkregering: Oorsig oor 'n beskouing
 
Creator Smit, C. J.
 
Subject — —
Description Kerkreg is nie ’n laboratoriumwetenskap nie. Kerkreg is ’n ’wetenskap te velde’. Interessante teorieë oor die kerkreg en die kerk­ orde bly bloot van akademiese belang as dit nie ’n bruikbare basis vir die praktyk bied nie. ’n Skriftuurlike beskouing oor kerkreg en kerkorde, as ’n hegte basis vir die kerkregering, is derhalwe van primêre belang. Die ontwerp van so ’n basis het ten doel om die Woord van God oor die hele spektrum van die kerkregering te laat spreek. Op dié wyse kan ’n bydrae gelewer word om te verhoed dat kerkregtelike handelinge (veral) op meerdere vergaderings ad hoc handelinge word wat slegs afhanklik is van die insigte van individuele ‘kerkregtelike broeders’. En so kan meegewerk word om te help verhinder dat kerklike vergaderinge teësprekende kerk­ regtelike besluit neem.)
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1987-06-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v21i82.1304
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 21, No 82 (1987); 17-27 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1304/1575
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1987 C. J. Smit https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT