Record Details

Editorial

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Editorial
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — —
Description Hierdie eerste uitgawe van 2009 bevat ’n verskeidenheid artikels oor die breë spektrum van die gereformeerde teologie. Hermeneutiek kom weer onder die soeklig in twee artikels. B.J. van der Walt be- spreek enkele probleme rondom die verklaring van die Bybel in gereformeerde teologie en hy doen dit vanuit ’n Christelike filoso- fiese perspektief. N. Vorster hanteer die genre van Genesis 1-3 en wys op die implikasies van die teologies-polemiese gerigtheid van hierdie stof vir die gereformeerde leer oor die erfsonde. Albei artikels stimuleer die diskussie oor gereformeerde hermeneutiek wat nou al vir ’n tyd onder gereformeerdes onder bespreking is. Verdere be- spreking van die saak op wetenskaplik-teologiese vlak sal deur die redaksie verwelkom word, omdat die hermeneutiek vandag essen- sieel is vir alle ander teologiese besinning.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2009-07-26
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v43i1.211
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 43, No 1 (2009); xi-xii 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/211/107
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2009 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT