Record Details

Belewenis van uitbranding by nagraadse teologiese studente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika – ’n Pastorale ondersoek

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Belewenis van uitbranding by nagraadse teologiese studente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika – ’n Pastorale ondersoek
 
Creator Niemann, Gerhardus J.
 
Subject — Burnout; Stress; RCSA; Postgraduate theological students; Pastoral
Description Die doel met hierdie artikel is om vas te stel wat die belewenis van uitbranding by nagraadse teologiese studente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) is. Deur middel van kwantitatiewe empiriese navorsing is vasgestel wat die vlak van uitbranding by nagraadse teologiese studente van die GKSA is. Met die navorsing is vasgestel dat 75% van die nagraadse teologiese studente wat aan die studie deelgeneem het, ’n mate van emosionele uitbranding beleef. Van hierdie 75% het 35% van die deelnemers akute uitbranding beleef en ’n verdere 15% kan binne die ineenstortingstadium van uitbranding gekategoriseer word. Verskeie faktore is geïdentifiseer wat moontlik tot die nagraadse teologiese studente se belewenis van uitbranding kan bydra. Hierdie faktore sluit onder meer in die oneffektiewe bestuur van die werkslading; die belewenis van werksoorlading en ’n gebrek aan die beheer en bestuur van hulle akademiese werkslading; ’n persepsie dat hulle nie genoeg erkenning vir hulle bydrae en of insette ontvang nie; persoonlike probleme in die private lewe van die studente; ’n verlies aan werksvreugde en gebrekkige interpersoonlike verhoudings; ’n gebrek aan die opleiding van emosionele vaardighede en interpersoonlike verhoudings in die kurrikulum; ’n gebrek aan die handhawing van gesonde emosionele grense en die volhoubare ontwikkeling van die student se eie geestelike lewe; asook ’n tekort aan die vervulling van persoonlike doelwitte. 1 Konings 19 word as bybelse vertrekpunt gebruik vir die behandeling en voorkoming van uitbranding by nagraadse teologiese studente van die GKSA. The aim of this article is to establish to what extent the postgraduate theological students of the Reformed Churches in South Africa (RCSA) experience burnout. Quantitative empirical research was conducted to establish their levels of burnout. The researcher found that 75% of the postgraduate students had experienced burnout to some extent. Out of these 75% participants, 35% experienced acute burnout, and a further 15% could be classified as being in the breakdown phase of burnout. Various factors were identified that may contribute to the postgraduate theological students’ experiencing of burnout. These factors include inter alia the ineffective management of the academic work load; their experiencing of overload and a lack of control over the amount of academic work; perceptions that they are not rewarded sufficiently for their contributions; personal problems in their private lives; a lack of emotional development and growth and a need for interpersonal skills training in their curriculum; a lack of maintaining healthy emotional boundaries; structuring and ordering of the postgraduate theological students’ own spiritual life; and a lack of fulfilment of goals. 1 Kings 19 is used as a biblical basis for the treatment and prevention of emotional burnout among the postgraduate theological students of the RCSA.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2013-05-28
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format text/html application/octet-stream text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v47i1.650
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 47, No 1 (2013); 9 pages 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/650/1253 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/650/1254 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/650/1256 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/650/1246
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2013 Gerhardus J. Niemann https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT