Record Details

Sending: ’n prinsipiële besinning

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Sending: ’n prinsipiële besinning
 
Creator Bosch, D. J.
 
Subject — —
Description Vir baie eeue, maar veral vanaf die sestiende eeu, was sending beskou as daardie aktiwiteit van die Christelike kerk waardeur nuwe bekeerlinge onder mense van ander kulture (veral in die “Derde Wêreld” ) gewen word en nuwe kerke gestig word, min of meer gegiet in dieselfde vorm as die kerk in die Weste. Sending was kerk planting of kerkuitbreiding. En die belangrikste middel vir die bereiking van die doel van sendingwerk was die mondelinge predi­king van die Evangelie in die taal van die betrokke volk. Die uiteindelike doel van die sending was om heil aan mense oor te dra; Diegene wat in die goeie nuus van die Evangelie glo, sou verseker wees van ewige heil.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1986-06-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v20i79.1281
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 20, No 79 (1986); 2-14 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1281/1552
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1986 D. J. Bosch https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT