Record Details

'n Praktiese riglyn vir die gebruik van die Louw & Nida-Woordeboek

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title 'n Praktiese riglyn vir die gebruik van die Louw & Nida-Woordeboek
 
Creator Botha, J.
 
Subject — —
Description In plaas daarvan om ’n alfabetiese lys van Griekse woorde te gee met moontlike ‘vertaalekwivalente’ daarnaas, is die woorde van die Nuwe Testament in die Louw Nida-woordeboek in semantiese velde gerangskik. Hierdie ordeningsbeginsel is waarskynlik die mees uitstaande kenmerk van die woordeboek. Dit maak die woordeboek uniek en ook uiters waardevol vir elkeen wat hom- of haarself besig hou met die interpretasie van die Nuwe Testament.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1989-05-17
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v23i92.839
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 23, No 92 (1989); 24-39 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/839/1077
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1989 J. Botha https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT