Record Details

Editorial

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Editorial
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — —
Description Ons derde uitgawe van 2006 bevat onderwerpe uit verskille dissiplines in die Teologie en aanverwante dissiplines. Hiermee hoop ons om ’n bydrae te lewer vir praktyk-gerigte bediening, berading en Christelike leierskap. Hartlik dank aan al ons skrywers! Die artikel van J.J. de Bruyn en D.J. Human, oor ’n kontekstuele uitleg van Psalm 110, bespreek ’n saak wat onder diskussie is onder akademici in die Bybelwetenskappe en menings hieroor verskil. Tog is die debat belangrik omdat dit hermeneutiese beginsels en metodiek raak. In hierdie tyd van modernistiese en post- modernistiese hermeneutiese vertrekpunte bly die uitbouing van ’n gefundeerde gereformeerde hermeneutiek een van die belangrikste studievelde in die teologie en In die Skriflig wil ook hierin ’n bydrae lewer. Daarom word studente in die veld aangemoedig om die argumente van hierdie artikel, en ander wat oor die saak gestel word, te evalueer en te bespreek in diskussieartikels. Sodoende kan die reformatoriese hermeneutiek uitgebou word en ons blad aan sy geformuleerde doel voldoen.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2006-07-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v40i3.349
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 40, No 3 (2006); xi-xii 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/349/243
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2006 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT