Record Details

Antwoord op Deist se kritiek

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Antwoord op Deist se kritiek
 
Creator Lion-Cachet, F. N.
 
Subject — —
Description F. E. Deist (Des. 1984: 47—56) het in sy reaksie op my kritiek op ’n ABC van Bybeluitleg (Maart 1984 : 38—51) geoordeel dat ons verskille op kenteoretiese vlak lê en sy hele diskussie daarvolgens gevoer. Hy het my nie t.o.v. my kernkritiek op die ABC geantwoord nie maar “my kenteorie” (waaroor dit nie in my kritiek gegaan het nie) as Platonies-realisties (Neoplatonies) gebrandmerk en aan homself ’n histories-kritiese kenteorie in die tradisie van (Vico, Spengler), Collingwood en Popper toegeëien. Na ’n paar inleidende vraagtekens, wat ek weer kan bevraagteken, het hy tot die aanval oorgegaan. Aanval is mos die beste verdediging. Hy soek dan na voorbeelde van my “Platoniese kenteorie” en nooi my dan uit om op kenteoretiese vlak verder met hom die gesprek te voer.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1985-06-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v19i75.1258
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 19, No 75 (1985); 45-48 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1258/1529
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 F. N. Lion-Cachet https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT