Record Details

Voorhuwelikse geslagsgemeenskap teologies-eties beskou

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Voorhuwelikse geslagsgemeenskap teologies-eties beskou
 
Creator de Bruyn, P. J.
 
Subject — —
Description Aktualiteit, noodsaaklikheid en doel van hierdie studie. Gedurende die afgelope drie dekades het voorhuwelikse geslagsgemeenskap, in vergelyking met die voorkoms daarvan in die verlede, buitengewoon toegeneem in feitlik al die lande van die Westerse wêreld. Daar is goeie gronde om aan te neem dat dit ook in Suid-Afrika op groot skaal voorkom. Ook is die saamwoon van ongetroude mans en vrouens asof hulle getroud is, ’n praktyk wat tans, oorsee en in Suid-Afrika, deur baie jongmense - en oueres - sonder enige skaamte beoefen word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1982-06-05
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v16i64.1176
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 16, No 64 (1982); 3-16 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1176/1449
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1982 P. J. de Bruyn https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT