Record Details

Die funksionaliteit van die martelaarsverhale in Victor van Vita se Historia Persecutionis (HP)

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die funksionaliteit van die martelaarsverhale in Victor van Vita se Historia Persecutionis (HP)
 
Creator Swartz, Nico P.
 
Subject — Vervolging; Vervolging; Lyding; Marteling; Goddelike; Martelaarsverhale
Description Victor van Vita het geglo dat die Vandale se vervolging van die Christene in Noord-Afrika (429–489 n.C.) ’n straf van God was. Die Christene in Noord-Afrika was volgens hom immoreel en het losbandige lewens gelei. Lyding of marteling is hiervolgens ’n natuurlike resultaat van die mens se sonde. Victor verklaar in Pauliniese konteks dat die sondige liggaam deur middel van marteling vernietig word en dat die mens nie meer slaaf van die sonde sal wees nie. Victor wil dus die persepsie by die leser tuisbring dat marteling ’n goddelike en verlossende kwaliteit behels. Die uitbeelding van die martelaars se leefwyse moet die leser aanspoor om hulle dade na te streef. Hieromtrent bied die martelaarverhale ’n vierledige funksie vir die handhawing van morele waardes in die burgerlike samelewing. Dié funksies vergestalt die etiese, eksemplariese, filosofiese en aansporende dimensies van die martelaarsverhale in die Historia Persecutionis. Op grond hiervan is die martelaarsverhale in die Historia Persecutionis nie net as ’n literêre werk nie, maar dra dit ook by tot onderrig in die sedeleer.The functionality of the martyrs’ accounts in Victor of Vita’s Historia Persecutionis (HP). Victor of Vita believed that the Vandal persecution of the Christians in North Africa (429–489 AD) was a visitation of God to punish them for their immoral and dissolute life. In this context, suffering and torture are the logical results of profligacy which Victor explains in Paulinian terms as a means of destroying the human body and thus releasing mankind from bondage to sin. Victor therefore advances arguments to convince the reader that torture contains both divine and redeeming qualities. The life of the martyr is portrayed as an encouragement so that the reader may emulate this conduct. The martyr narratives provide four measures for the preservation of moral values in civil society. They embody the ethical, exemplary, philosophical and stimulant dimensions of the martyr narratives in the Historia Persecutionis. On this premise, the martyr narratives in the Historia Persecutionis are not to be seen only as a literary work, but also as a contribution to ethics.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2012-11-21
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format text/html application/octet-stream text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v46i2.63
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 46, No 2 (2012); 8 pages 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/63/701 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/63/702 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/63/703 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/63/700
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2012 Nico P. Swartz https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT