Record Details

In hoever behoort sending tot die wese van die kerk?

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title In hoever behoort sending tot die wese van die kerk?
 
Creator Kruger, M. A.
 
Subject — —
Description Behoort sending tot die wese van die Nieu-Testamentiese kerk of is dit ’n insidentele saak wat nie wesenlik noodsaaklik is vir die bestaan van die kerk nie en bloot afhanklik van bykomende faktore wat van plek tot plek en van tyd tot tyd verskil? Die vraag is dus of ’n kerk wat geen missionêre roeping uitoefen nie, nog werklik kerk van die Here is. Verder moet ook gevra word of die hele wese van die kerk deur sending bepaal word as sending wel wesensbelangrik vir die kerk is. Is daar nie ander wesensfunksies wat gelykelik saam met die sending weeg nie?
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1970-05-23
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v4i16.928
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 4, No 16 (1970); 28-38 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/928/1178
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 M. A. Kruger https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT