Record Details

Die indikatief en die imperatief in die prediking

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die indikatief en die imperatief in die prediking
 
Creator Floor, L.
 
Subject — —
Description Ons lees in die Bybel naas die beloftes van God ook van sy gebooie. Daar is ’n hele aantal wette en voorskrifte in die Woord van God. In die O.T. word die hele wet van God opgesom met as hoogtepunt die bekende Tien Gebooie. By die profete hoor ons herhaaldelik van voorskrifte wat die volk Israel wys hoe God en die naaste gedien moet word. Aan die begin van die N.T. staan daar al dadelik die indrukwekkende Bergpredikassie van Jesus waarin die gebooie van God geproklameer word. ’n Groot gedeelte van die briewe in die N.T. bestaan uit apostoliese vermaninge. Dit is dus ’n vraag hoe ons die gebooie van die Bybel moet verkondig.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1974-05-28
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v8i29.1010
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 8, No 29 (1974); 7-20 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1010/1273
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1974 L. Floor https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT