Record Details

Bouke Spoelstra: 'n blyk van waardering

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Bouke Spoelstra: 'n blyk van waardering
 
Creator Borchardt, C. F. A.
 
Subject — —
Description Hiermee wil ons Bouke Spoelstra se aandeel aan die werksaamhede van die Kerkhistoriese Werkgemeenskap van Suider-Afrika in oënskou neem. Een van die voordele van die stigting van die Kerkhistoriese Werkgemeenskap op 1 Oktober 1970 was dat waar ons mekaar tevore uit geskrifte geken het, ons nou persoonlik kennisgemaak het. So het die naam Bouke Spoelstra, bekend uit sy geskrifte, veral sy proefskrif Die Doppers in Suid-Afrika (1760-1899) en sy aan­ deel aan die Handleiding by die Kerkorde, nou vir ons 'n gesig gekry en het hy vanweë ons jaarlikse kontak by die byeenkomste 'n gewaardeerde vriend geword.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1993-06-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v27i2.1452
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 27, No 2 (1993); 177-178 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1452/1746
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1993 C. F. A. Borchardt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT