Record Details

Die aard van die persoonlike toespitsing van die heil in die Heidelbergse Kategismus (’n steekproef)

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die aard van die persoonlike toespitsing van die heil in die Heidelbergse Kategismus (’n steekproef)
 
Creator Dijkstra, H.
 
Subject — —
Description Die begin, die inset, die uitgangspunt van denke en doen is (ook teologies) van die grootste betekenis. Daar is ’n samehang en wisselwerking tussen begin en einde, uitgangspunt en doelstelling. Daarom kan dit nuttig wees om jou krities op jou uitgangspunt te besin. Kan wie begin met die vraag: ‘Of ek met sekerheid weet of ek hemel toe sal gaan as ek vannag te sterwe sou kom?’, al is dit ’n diagnose-vraag, daarna nog uitkom by die bybelse boodskap van die Koninkryk van God volgens sy bybelse struktuur, m.a.w. by die Koninkryk van God wat nie eers deur my uitgangspunt begrens is nie?
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-06-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v14i56.776
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 14, No 56 (1980); 40-53 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/776/1014
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 H. Dijkstra https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT