Record Details

Die lewe van die Christen in die wêreld van sosiaal-politiese spanninge

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die lewe van die Christen in die wêreld van sosiaal-politiese spanninge
 
Creator van W. de Vries, K. S.
 
Subject — —
Description Ek het besluit om hierdie keer nie geleerd en wetenskaplik te skrywe nie maar om eenvoudig te bly, sodat die eenvoudigste onder ons ook by kan bly. Daarom praat en skryf ek soos ek dink. Dit bring ’n taal en styl na vore wat u miskien sal hinder, maar dit is my eie en ek bied dit nie vir navolging aan nie. U sal ook gou agterkom dat ek nie alles nie, inteendeel, baie min weet en die gebrek aan wysheid en kennis agter baie woorde probeer verberg - ook dit is nie navolgingswaardig nie, maar ek voel dat ek dit vandag so moet doen en daarom doen ek dit. En ek skuif my poginkie gerieflik in onder die magistrale na-klanke van die uitnemende sermoen wat u so pas gehoor het.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-06-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v12i47.1140
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 12, No 47 (1978); 22-32 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1140/1413
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1978 K. S. van W. de Vries https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT