Ekumeniese kerkreg: Die aangewese weg?
In die Skriflig
Field | Value | |
Title | Ekumeniese kerkreg: Die aangewese weg? | |
Creator | Strauss, Pieter J. | |
Description | Die argument word gehoor dat kerkregeringstelsels soos dié van die Rooms-Katolieke, Lutherse en gereformeerde kerke van ’n transendentale aard was en is. Daardeur word geïmpliseer dat hierdie stelsels een transendentale, unieke vaste beginsel gebruik om ’n hele stelsel van kerkregering van buite af te bepaal. Volgens Leo Koffeman, ’n voorstander van ’n ekumeniese kerkreg, plaas hierdie stelsels hulself hiermee buite die diskoers oor kerkreg en kerkregering en die beweging van die Heilige Gees. ’n Ekumeniese kerkreg, daarenteen, is ten gunste van ’n gemeenskaplike kerkreg tussen kerke. Omdat dit verskillende tradisies bymekaar bring, is dit ’n kritiese en daarom beter benadering. Die skrywer oorweeg hierdie argumente krities in die lig van ’n gereformeerde benadering tot kerkreg.The argument is used that church political systems like that of the Roman Catholic, Lutheran and reformed churches were of a transcendental character. By that it is implied that it used one transcendental and unique ‘hard principle’ from outside to direct a system of church government. Such uniqueness, according to Leo Koffeman who advocates an ecumenical church polity, places it outside the church political discourse and the way of the Holy Spirit. An ecumenical church polity seeks a combined polity between churches and is, by bringing different traditions together, a critical and therefore better undertaking. The author examines these arguments critically in the light of a reformed church polity. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2013-07-31 | |
Identifier | 10.4102/ids.v47i1.73 | |
Source | In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 47, No 1 (2013); 7 pages 2305-0853 1018-6441 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/73/1333
https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/73/1335
https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/73/1336
https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/73/1332
|
|
ADVERTISEMENT