Record Details

Teologiese tipologie: 'n Homiletiese sleutel vir die prediking van die Ou Testament

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Teologiese tipologie: 'n Homiletiese sleutel vir die prediking van die Ou Testament
 
Creator van der Walt, J. J.
 
Subject — —
Description Daar is ’n baie ‘maklike’ en daarom verleidelike manier om uit die Ou Testament te preek deur ’n mens, van wie geskrywe word, tot ’n tipe of voorbeeld aan die gemeente voor te hou. Op hierdie manier word die sentrale boodskap van so ’n preek: ‘word ’n Rut’ ; ‘wees nie ’n Esau nie’. Op dieselfde wyse sou ook oor Calvyn, Vader Kestell of Lenin gepreek kan word: Daarom is dit duidelik dat prediking oor menslike tipes nie Bybelse prediking is nie, al kom die mense in die Bybel voor.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1989-06-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v23i89.818
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 23, No 89 (1989); 53-61 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/818/1056
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 J. J. van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT