Record Details

Verslag van die tweede internasionale calvynkongres

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Verslag van die tweede internasionale calvynkongres
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — —
Description Dr. B. J. v.d. Walt het die kongres aan die Vrije Universiteit, Amsterdam, 25 — 28 September 1978, bygewoon en doen daarvan soos volg verslag: Eintlik was hierdie die eerste internasionale Calvynkongres. Die Calvynkongres wat vanaf 16 — 19 September 1974 aan die Vrije Universiteit gehou is,was ’n Europese kongres. Hierdie tweede byeenkoms het nie alleen meer navorsers getrek nie (ongeveer 80 teenoor die 40 Calvynkenners by die eerste byeenkoms), maar die kongresgangers het ook veel meer lande (16) verteenwoordig — selfs van so vêr as die VSA, Kanada, Japan, Korea en Suid-Afrika. Ook lande agter die ystergordyn soos die Deutsche Demokratische Republik, Hongarye en Roemenië was goed verteenwoordig.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-06-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v12i48.1147
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 12, No 48 (1978); 4-8 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1147/1420
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1978 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT