Record Details

'Bavinck oor kerkeenheid'

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title 'Bavinck oor kerkeenheid'
 
Creator van Wyk, J. H.
 
Subject — —
Description Dit is opvallend hoe aktueel die Nederlandse Gereformeerde dogmatikus, Herman Bavinck, steeds bly. (Onlangs is sy Dogmatiek, waarvan deel I in 1895 verskyn het, herdruk!) Natuurlik hang dit alles met ’n wye reeks faktore saam, nie die minste nie met Bavinck se teologiese kwaliteit en veral integriteit. Hy was nie iemand wat met goedkoop antwoorde tevrede was nie en het veral baie nou by Calvyn aangesluit — hoewel daar by hom ook soms skolastiese gedagtes voorkom.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1986-06-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v20i79.1285
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 20, No 79 (1986); 43-44 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1285/1556
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1986 J. H. van Wyk https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT