Record Details

Die kerk en die kommunisme, uitgangspunt en perspektief

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die kerk en die kommunisme, uitgangspunt en perspektief
 
Creator Murray, A. H.
 
Subject — —
Description Waar ons onmiddellike opdrag is om die konkrete taak van die kerk in die bestryding van Kommunisme en Marxisme te beskrywe, is ons gedwing om terug te dink aan die eerste grondslae van die vyandelike aanslag — die grondslae waarop sy leer en sy beleid van gewelddadige optrede berus. Want ons het nie te doen met ’n opportunistiese onderneming of ’n imperialistiese waagstuk as dit oor die Kommunisme gaan nie, en ook nie met die blinde opbruising van laere en agterlike volksklasse nie, maar wel met ’n deurdagte en afgeronde heelal-filosofie wat oor die aardbol versprei is en wat op sistematiese wyse en met wetenskaplike strategie ’n aanval op die bestaande Christelike orde maak.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1970-06-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v4i15.923
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 4, No 15 (1970); 18-33 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/923/1173
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 A. H. Murray https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT