Record Details

’n Oorsig oor die na-oorlogse teologiese ontwikkeling in die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika (GKSA)

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title ’n Oorsig oor die na-oorlogse teologiese ontwikkeling in die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika (GKSA)
 
Creator van Wyk, J. H.
 
Subject — —
Description Wie hom besinnend besighou met die teologiese ontwikkeling in die GKSA na 1945 staan verbaas oor die hoeveelheid teologiese lektuur wat in hierdie tyd verskyn het. Ofskoon dit véél meer is as wat voorheen verskyn het, kan die stof tog nog min of meer oorsien en ook oorsigtelik aangebied word. Of daar werklik van teologiese ontwikkeling sprake kan wees, van uitbou en nuutbou, en of alles nie maar blote restourasie en herhaling was van wat in Nederland — en Duitsland — reeds gesê is nie, is natuurlik ’n ander vraag. Miskien kan hierdie vraag voorlopig so beantwoord word deur te stel dat daar plek-plek op die teologiese veld nuutbou was maar dat, wat die geheel betref, in hoofsaak aangesluit is by veral Nederland.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-05-14
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v14i54.762
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 14, No 54 (1980); 27-50 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/762/999
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1980 J. H. van Wyk https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT