Record Details

Die adres vir die verslag van kerkvisitasie

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die adres vir die verslag van kerkvisitasie
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — —
Description Leser sê dat in hulle Klassis ’n Reglement van orde geld wat die visitatore opdrag gee om haarfyn verslag van hulle bevindinge en aanbevelings in ’n volgende klassisverslag te doen. Die verslag word aan die klassis gerig en die kerkraad ontvang ’n afskrif. Hulle mag die verslag op die klassis bestry, maar sodra die klassis dit aanvaar het, moet die kerkrade die aanbevelings uitvoer as komende van die klassis. Leser voel onseker oor hierdie praktyk, maar oordeel dat die visitatore deputate van die klassis is en geen ander werkswyse moontlik maak nie. Hy wil graag daaroor die mening van In die Skriflig hê.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1973-05-28
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v7i28.1006
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 7, No 28 (1973); 18-22 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1006/1268
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1973 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT