Record Details

Gesprek oor ons moraliteitskrisis

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Gesprek oor ons moraliteitskrisis
 
Creator van Wyk, J. H.
 
Subject — —
Description In ’n gesprek oor ons moraliteitskrisis moet tussen moraal en moraliteit - en ook tussen sede en sedelikheid - onderskei word. Moraal (sede) is wat die mens nou eenmaal dóén en moraliteit is wat die mens behóórt te doen of nié behoort te doen nie. Hierdie behorensmatige aspek raak egter nie net die mens se konkrete dade nie, maar ook dit wat daaraan voorafgaan, naamlik gesindheid, én dit wat daaruit voortvloei naamlik die gevolge van sy dade. Omdat die mens ’n relasionele wese is, kan hy immoreel optree in sy verhouding tot God en sy medemens maar ook teenoor die natuur.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1993-06-10
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v27i1.1447
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 27, No 1 (1993); 125-134 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1447/1742
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1993 J. H. van Wyk https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT