Record Details

Die post St. Bartholomeusnag-literatuur en die plurale tradisie in Suid-Afrikaanse staatsinstellings en protestantse kerke

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die post St. Bartholomeusnag-literatuur en die plurale tradisie in Suid-Afrikaanse staatsinstellings en protestantse kerke
 
Creator Murray, A. H.
 
Subject — —
Description Die Bartholomeusnag-moord is aan teoloë vanweë sy implikasies vir die kerkgeskiedenis bekend en aan historici glad nie of slegs vir sy sydelingse beinvloeding van die politieke strominge van die laat- sestiende eeu bekend. Omdat teoloë alleen kerkdokumente en staatsfilosowe slegs politieke en regswerke studeer, is daar in die geleerde wêreld geringe begrip vir die verband tussen en onderlinge beinvloeding van kerkinstellings en staatsinstellings.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1976-05-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v10i39.1088
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 10, No 39 (1976); 8-16 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1088/1361
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1976 A. H. Murray https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT